Oudtshoorn Rolbalklub hou Trips-toernooi
Die Oudtshoorn Rolbalklub het die Liqour City/Karoo Lusern Trips- toernooi op Saterdag, 26 Oktober, aangebied. Daar het 42 spanne aan die toernooi deelgeneem. Weerskante van die wenners is Pierre du Plessis van Karoo Lusern (links) en Poffer Ungerer van Liqour City (regs). Die wenners van die toernooi is, van links: Kurt Steyn, Kayla Steyn en Gail Steyn. Foto: Verskaf