Ockie wen Pezula Senior Ope Ockie Horowitz, lid van die Oudtshoorn Gholfklub, het die eerste plek by die Pezula Senior Ope Gholftoernooi verlede naweek gewen. Ho-rowitz het die Stableford-afdeling met 42 punte gewen. Foto: Verskaf 09/20/2024