Jukskei vol aan die gang

Foto's verskaf

Saterdag 15 November het drie spanne van die Oudtshoorn Jukskeiklub in Hartenbos gaan deelneem aan ’n liga-dag. 14 Spanne van die Eden-distrik het gespeel.

Puntestand vir die dag:
In die B-afdeling het Oudtshoorn 5de geeïndig en in C-afdeling het Oudtshoorn C2, 3de en Oudtshoorn C1 5de geeïndig.

Na die 3de rondte is punte soos volg:
B-afdeling: Oudtshoorn 3de.
C-afdeling: Oudtshoorn 1 – 3de en Oudtshoorn 2 – 8ste.
Vir navrae oor die klub kan Hercules gekontak word 060 997 5576.