Henties wen 2.1-klaswedren 10/10/2019 Henties de Villiers het die 2.1- klaswedren by Saterdag se ovaalrenwedrenne op die Arnold de Jager Ovaalrenbaan by Oudtshoorn in sy renmotor gewen. Foto Francois Germishuys