Harlequins klop Silver Stars

Die Harlequins het Saterdag, 2 September die spanne van Silver Stars op hul tuisveld in Oudtshoorn geklop. Die 1ste span se telling was 31 - 12. Die 2de span met ’n telling van 34 - 26 as wenners van die veld af geloop. Foto: Ebenezer Titus