Die wenners van Oudtshoorn Rolbalklub se 2019 gemengde vier-trofee

Die wenners van die Oudtshoorn Rolbalklub se 2019 gemengde viere-trofee is (van links) Alewyn en Christa Hanekom, Ian Cochrane (skipper) en Zinobia Koegelenberg. Die rondomtalie is Saterdag op die klub se bane gespeel en het talle toeskouers gelok. (Foto verskaf.)