DIE duiwe van Cobus van der Merwe het Saterdag voor gevlieg in Klein Karoo Wedvlugduiweklub se ope-vlug en die vlug vir jaaroudduiwe vanaf Drie Susters.
Die volledige uitslae in die ope-afdeling is:
Cobus van der Merwe – 1, 3, 4, 13, 14, 15 en 16; Tobie Ellis – 2, 7 en 20; Otto Lofts: 5 en 17; George Erasmus – 6, 11, 12 en 19; Dirk Greeff – 8, 9, 10 en 18; en Kobus Barkhuizen – 14 en 16.
Uitslae vir die jaaroudduiwe:
Cobus van der Merwe – 1; Tobie Ellis – 2, 9, 11, 12 en 15; Otto Lofts – 3, 14, 17 en 20; Klein Karoo Lofts – 4, 5, 6, 13, 18 en 19; Hannes Smit – 8; en George Erasmus – 7, 10 en 16.