Broughton en Boks wen vleis!

Die wenners van die Oudtshoorn Besigheidskamer se eerste gholfdag van 2017 gister is Mike Broughton (naaslinks) en Daniël Boks (naasregs) gewen met ’n telling van 44 punte. By hulle is Gideon Badenhorst (links), klubkaptein, en Johan Cornelissen van SKFD wat die dag geborg het. Altesame 44 spelers het afgeslaan.  Sarel Fick en Deon van Wyk (43) was tweede en Hannes Smal en Fanie Greeff (42) derde.