Bridgton hou rugbyproewe

12 BridgtonProewe1

Die Bridgton Rugbyklub het Saterdag op die velde van die Oudtshoorn Vaardigheidskool proewe gehou om sy spanne vir die komende seisoen te help saamstel. Links bo hardloop Charlton Ewerts met die bal en regs bo Hardus Coetzee. Die klub het tans meer as 120 spe­lers en speel sy eerste wedstryd Saterdag, 10 Februarie, teen Progress op George.    Foto’s: Ebenezer Titus