Big Bash Vlakkiekrieket uitslae
Die wenners van die Oudtshoorn Big Bash Vlakkiekriekettoernooi is op Sondag, 2 Desember beslis toe die Tornado’s vir Pro Stars gewen het. Op die foto is die span van die Tornado’s met hul trofee. Hulle het ook ’n kontantprys van R2 000 losgeslaan. Foto: Ebenezer Titus