Elton Oosthuizen, flank van die All Blacks Rugbyklub in Oudtshoorn, breek hier weg met die bal in die span se wedstryd Saterdag teen Korrektiewe Dienste in ’n wedstryd in die SWD Presidentsliga. Die All Blacks het die wedstryd, wat op die veld van Korrektiewe Dienste gespeel is, met 32-8 gewen. Foto: Ebenezer Titus