Adias A-span klop Korrektiewe Dienste 03/21/2019 Adias het Saterdag vanaf 13:30 in ’n opwarmings-wedstryd op Korrektiewe Dienste se rugbyveld teen Korrektiewe Dienste gespeel. Adias se A-span het met 24-17 gewen. Foto: Ebenezer Titus