Abri Swanepoel, ’n graad 10-leerder van Langenhoven Gimnasium, is op 15 November by die Sen- traal Karoo se sporttoekennings-aand as die Junior Sportman van die jaar in die Sentraal Karoo-distrik aangewys. Hy is ook genomineer vir Sportman van die jaar vir die Groter Wes-Kaap provinsie.
Foto: Verskaf