Wesbank Eden se top-tennisskool
Tydens die Reef Hudson tennistoernooi op Vrydag, 14 Februarie, in George, is Laerskool Wesbank aangewys as die beste tennisskool in Eden. Die spelers in die skool se eerste tennisspanne is, van links: Jonker Beukes, Jacobus Smith, Lucan Scholtz, Nicky Muller, Engela de Wet, Nika Odendaal, Lila Matthee, Isabella Bekker. Foto verskaf