Vyf leerders van Langenhoven Gimnasium gekies vir Weskaapse fietsryspan

Die vyf leerders van Langenhoven Gimnasium is gekies vir die Wes-Kaapse fietsryspan wat in Junie vanjaar aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap gaan deelneem. Hulle is van links Louis Venter, Beyauntè Goliath, Suveena Arries, Chandre Schultz en Charlissa Schultz.