Vir SWD gekies

Twee leerders van Sacret Heart Primêre Skool is vanjaar opgeneem in SWD -skolerugbyspanne. Die twee leerders is Jozay Nel (links) wat vir die o.12-span gekies is, en Kyle Coetzee (regs) wat vir die o.13-span gekies is. By hulle is hul afrigter, Wayne Julies. Foto:
Wyndham Ewerts