Vier leerders van die Laerskool Wesbank is in die Eden-hokkiespanne opgeneem. Hulle is voor van links Nadia Smit (B-span) en Ciska Nortier (A-span), en agter van links Jancke Potgieter (reserwe) en Jeanie du Plessis (B-span). (Foto verskaf.)