Twee rugbyspelers van Laerskool Wesbank is in SWD o.12-rugbyspanne opgeneem

Twee rugbyspelers van die Laerskool Wesbank is in SWD o.12-rugbyspanne opgeneem. Hulle is (van links) Lian Lennox, wat in die o.12B-span opgeneem is, en Adriaan van der Merwe, wat die A-span gehaal het.