Die eerste rugbyspan van Hoërskool Oudts-hoorn het verlede Saterdag hul vernuf met die ovaal bal gewys toe hulle die span van Hoërskool Sentraal van Beaufort-Wes op hul tuisveld in Oudtshoorn gewen het. Volgens Hanno Fourie, adjunkhoof en sprotkoördineerder van Struisies, is hulle baie trots op hul spelers se goeie spel. Foto: Verskaf