Struisies neem deel aan debatkompetisie

Op 19 en 20 April het die ATKV-debatkompetisie by Hoërskool Langenhoven in Riversdal plaasgevind en die volgende leerders van Hoërskool Oudtshoorn het hul vernuf met hul debatsvermoë gewys. Voor van links is Landé Mac Leod, Joshlynn Pretorius, Fabian de Kock en Merlinique van Wyk. Agter is Lelethu Fillis, Courtney Piedt en Tshegofatso Senyatho. Foto: Verskaf