Struisies Interskole vs York High School 2023

Rugby:
Dit was ’n heerlike dag van rugby, waar beide skole die bal lug gegee het. Dit was ook die eerste keer dat ons twee skole tydens ’n volle dag van rugby teen mekaar meegeding het. Die sportmangees was goed en ons is dankbaar vir hierdie nuwe vriendskap op en langs die rugbyveld. Ons is trots op elke speler.

o.19A wen 31 – 21
o.19B wen 43 – 7
o.16A verloor 3 – 19
o.15A wen 29 – 17
o.14A wen 62 – 0

Netbal:
o.14A verloor 9 – 18
o.14B verloor 3 – 12
o.15A verloor 6 – 15
o.15B wen 10 – 9
o.16A wen 14 – 12
o.16 en o.17 mix wen 13 – 6
o.18A verloor 15 – 16
o.18B wen 19 – 18

Meisieshokkie:
o.14 verloor 0 – 3
o.16B verloor 0 – 1
o.16A verloor 0 – 5
o.18A vs o.18B wen 3 – 0

Seunshokkie:
o.14 verloor 1 – 3
o.16A verloor 0 – 1
o.16B wen 1 – 0
o.18A VS 0.18B wen 2 – 0

Baie dankie:
Groot dank aan ons afrigters, mnre. Böhme, Venter, Groenewald, Fourie, Kelder en Snyman, asook Mnr Cloete (sportkondisioneerder), die spelers, ouers en ondersteuners. Spesiale dank aan al ons borge.

#PerLaboremAdAstra