Picaso haal Wes-Kaapse o.15-basketbalspan

Picaso Louw van die Bridgton Basketbalklub wat die Wes-Kaapse o.15-basketbalspan gehaal wat in Desember in Johannesburg aan die nasionale skoletoernooi deelgeneem het. Foto: Ebenezer Titus