Lydia gekies vir SA-groep 07/11/2019 Lydia le Roux, graad 10-leerder van Langenhoven Gimnasium, is gedurende die Junie/Julie-vakansie gekies vir die Suid-Afrikaanse o.16-netbal-oefengroep wat in Augustus vanjaar in Zambië aan ’n netbaltoernooi gaan deelneem. (Foto verskaf.)