Die o.7-seuns (bo) en o.7-meisies (onder) van die Laerskool Laurus op Oudtshoorn lê gister (Woensdag) oop na die wenpaal tydens die 60 m-uitdunne van die 60 m by die skool se jaarlike kleure-atletiekdag op die tartanbaan by die De Jager Sportkompleks. Foto Angelique Erasmus
