Langenhoven Gimnasium-meisies opgeneem in SWD-meisieshokkiespan

Nege meisies van Langenhoven Gimnasium is opgeneem in die SWD-meisies-hokkiespan. Hulle is voor van links Emma Smith, Hannelize Olivier, Kesia Orffer, Bianca la Grange en Helette du Plessis, en agter van links Lydia le Roux,  Welmari Delport,  Lucinda Spies en Leana Olivier.

Nege meisies van Langenhoven Gimnasium is opgeneem in die SWD-meisies-hokkiespan. Hulle is voor van links Emma Smith, Hannelize Olivier, Kesia Orffer, Bianca la Grange en Helette du Plessis, en agter van links Lydia le Roux,
Welmari Delport, Lucinda Spies en Leana Olivier.