Laerskool Wesbank spog met nuwe spreiligte op hul tennisbane

Die Laerskool Wesbank het so pas met trots aangekondig dat spreiligte by die skool se tennisbane aangebring is wat dit vir hulle moontlik maak om nou in die aand ook te speel. (Foto verskaf.)