Laerskool Wesbank se leerderraad vir die eerste semester van 2019 is voor van links me Jackie van Tonder, Nadia Smith, Nicolize Keller, Jodi Potgieter (hoofleier), Stephan Cloete, Wessels Strydom en Douglas Smith. Middel van links is Ané Terblanché, Ella Rossouw, Francis Beukes (onder-hoofleier), Anandie de Waal, Duraan Janse van Rensburg, Stéphane du Plessis en Nicolaas le Roux, en agter van links Jana-Mari Emmerich, Rouxlé van der Westhuizen, Lian Lennox (hoofleier), Nicolas Duvenage (onder-hoofleier), Roy Viljoen, Louis Uys en Elizna Swart. Foto verskaf