Dié leerders van Laerskool Wesbank het tydens die Eden Skoleatletiekbyeenkoms op 17 Februarie SWD-kleure ontvang. Voor van links is Mari Pretorius, Lida Engelbrecht en Rouxlé van der Westhuizen. Middel van links is Morné Otto, Via-Kaylin Maniel, Andreas Niewoudt, Stéphane du Plessis en Nicolas Duvenage. Agter van links is Stephan Viljoen (onderwyser), Xinzeta Pietersen, Jeanie du Plessis en Marlie Ellis. Foto verskaf