Laerskool Wesbank-leerder behaal tweede plek in baldans 05/31/2018 Amber Saaiman wat Saterdag by die DanceSport SA Cape Winelands Anthony Koopman Festival in die Paarl ’n eerste plek in die baldans en ’n tweede plek in die Latynse dans behaal het.