Die trompoppiespan van die Laerskool van Reede het Saterdag (1 Junie) in al die afdelings by die SWD Kampioenskap skoonskip gemaak. Hulle is ook as die Champ of Champs gekroon. Die junior span het in hul voetspore gevolg en dra ook die kampioenskroon. Foto verskaf