Johan Muller van Langenhoven Gimnasium gekies vir SWD o.17 Sewesrugbyspan

Johann Muller van Langenhoven Gimnasium wat gekies is vir SWD se o.17 Sewes-rugbyspan wat gedu-rende die September- vakansie in Potchefstroom aan die Nasionale Skolesewes- toernooi gaan deelneem. (Foto verskaf.)