HS Môrester hou sportdag

Die Hoërskool Môrester (MS) het Saterdag, 26 Augustus, ’n suksesvolle sko-lesportdag  aangebied. Die skole wat saam met Môre-ster deelgeneem het, is Parkdene, Haarlem, HS Swartberg en die Oudts-hoorn Vaardigheidskool. Die rugby-uitslae was: o.14 MS klop Parkdane 5-0; o.15 MS klop Haarlem 29-0; o.16 MS klop Swartberg 29-7; o.19 Haarlem klop Vaardigheidskool 17-5; o.15 MS klop Parkdene 29-0; o.16 MS klop Parkdene 13-10; en o.19A MS klop Parkdene. Die netbaluitslae teen Parkdene was: o.14:  MS verloor 2-5; o.15 MS wen 12-0; o.16 MS wen 5-3; en o.19 MS wen 13-7. MS verloor skaak 7-8 teen Parkdene. Foto’s: Ebenezer Titus

Die Hoërskool Môrester (MS) het Saterdag, 26 Augustus, ’n suksesvolle sko-lesportdag aangebied. Die skole wat saam met Môre-ster deelgeneem het, is Parkdene, Haarlem, HS Swartberg en die Oudts-hoorn Vaardigheidskool. Die rugby-uitslae was: o.14 MS klop Parkdane 5-0; o.15 MS klop Haarlem 29-0; o.16 MS klop Swartberg 29-7; o.19 Haarlem klop Vaardigheidskool 17-5; o.15 MS klop Parkdene 29-0; o.16 MS klop Parkdene 13-10; en o.19A MS klop Parkdene. Die netbaluitslae teen Parkdene was: o.14:  MS verloor 2-5; o.15 MS wen 12-0; o.16 MS wen 5-3; en o.19 MS wen 13-7. MS verloor skaak 7-8 teen Parkdene. Foto’s:
Ebenezer Titus

11 Netbal2

11 MS Rugbyo15

11 MShoof