Die o.15 rugbyspan van die Hoërskool Môrester het onlangs nuwe truie van die SA Rugbylegendes ontvang. Agter die span staan van links sers Randall Fouché (hulp-afrigter), Bertie Hendricks (area- koördineerder van SA Rugbylegendes) en Brian Jonkers (afrigter).
Foto: Ilze-Mari Gründling