Kinder- en Gesinsorg sê dankie

Kinder- en Gesinsorg Oudtshoorn, die ACVV, APD en DCS-dienste wil graag alle vrywilligers bedank wat hierdie jaar die vrouedag-funksie bygewoon het. Ons wil u ook bedank vir die offers wat u op ’n daaglikse basis maak ten einde die kwesbare lede van ons gemeenskap (ons kinders) te beskerm, ondersteun en bemagtig.