Fourie Delport wen Eden Mini-toernooi Fourie Delport van Laerskool Wesbank het die afgelope naweek die Eden Mini-6 tennistoernooi in George gewen vir Seuns o14. Hy het die finaal teen Michael Gell van Johannesburg met 6-1, 6-1 gewen. Foto: Verskaf 10/25/2024