Drie Gimmie-leerlinge presteer in muurbal

Drie leerders van Langenhoven Gimnasium het 25 – 28 April aan die SA-Platteland toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Van links is Tianie Stander, Abrie Espach en Wian Espach, wat die SA-Platteland-span in hul onderskeie ouderdomsgroepe gehaal het. Foto: Facebook