Bridgton Sekondêr maak geskiedenis

Bridgton Sekondêr het verlede naweek geskiedenis gemaak toe hul eerste en tweede rygbyspanne vir Oudtshoorn Hoërskool die eerste keer geklop het. Die wentelling van die eerste span was 15 – 7 en die tweede span se telling was 19 – 5. Foto: Facebook