Aksie tussen Langenhoven Gimnasium en PW Botha Kollege

Aksie uit die rugbywedstryd Saterdag tussen die eerste spanne van Langenhoven Gimnasium en die PW Botha Kollege van George. Gimnasium het die wedstryd op hul tuisveld met 62-14 gewen. Foto’s: Ebenezer Titus