Agt gekies vir SWD-span

Agt leerders van die Laerskool Wesbank is opgeneem in die SWD-tweekampspan wat op Saterdag, 8 April, aan die SA Kampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Hulle is voor van links Mari Terblanche en Melanie van Rensburg, middel Annamé du Plessis, Kari Griffioen en Hanré Jubelius, en agter Ninke Grif- fioen, Jeanie du Plessis en Jancke Potgieter.

Agt leerders van die Laerskool Wesbank is opgeneem in die SWD-tweekampspan wat op Saterdag, 8 April, aan die SA Kampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Hulle is voor van links Mari Terblanche en Melanie van Rensburg, middel Annamé du Plessis, Kari Griffioen en Hanré Jubelius, en agter Ninke Griffioen, Jeanie du Plessis en Jancke Potgieter.