Quwine Louw van Laerskool Laurus is vir die SWD-span gekies wat Saterdag aan die Wes-Kaapse Atletiekkampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Hy was Saterdag, 25 Februarie, tweede in die 200 m hekkies vir seuns o.13 by die Eden Atletiekkampioenskap op Oudts­hoorn. Foto: Ilze-Mari Gründling