Terug van ’n 10 weke vakansie in Nieu-Seeland
Nellarie Koen van Oudtshoorn Rotary
Aftree-oord het Maandag, 6 Februarie na 10
weke vakansie by haar seun, dr Rall Koen
en gesin in Nieu-Seeland teruggekom. Van
die inwoners het haar terugverwelkom. Van
links: Marie Olivier, Nellarie Koen, Ina Smit,
Rosie Schoeman. Foto verskaf