
’n SWANGER vrou en drie mans van Dysselsdorp was Woensdagoggend in ’n ongelukke betrokke op die N12, in Dysselsdorp se rigting.
Die voertuig, ’n rooi Honda, het vermoedelik drie keer gerol, en is deur ’n draad gebars voor dit tot stilstand gekom het en op sy wiele geland het.
Die drie mans het geringe beserings opgedoen, maar die vrou, wat 4 maande swanger is, is na die Oudtshoorn hospitaal geneem deur ’n ambulans.
Inligting was op die tonneel bekom is, is dat sy het vermoedelik haar sleutelbeen gebreek het. (Deur Angelique Erasmus)