Hoërskool Oudtshoorn se matrieks van 1965 het van 4 tot 6 November hulle 60-jaarreünie by Kleinplaas gehou.
Hulle het ’n boom by die skool se hokkieveld geplant. By hulle 50-jaarreünie in 2015 het hulle ook 50 spekbome langs Van Riebeeckweg by die skool geplant.
Oud-Struisies vier 60 jaar
Voor: Arno van der Westhuizen, Johan Bruce, Tienie Vermeulen en Mielies Schoeman.
Tweede ry: Paula Zeeman, Johan Falck, Anelyne Meyer, Sunette Truter, Hazel Hayward en Linda Ueckermann. Derde ry: Elmarie Spies, Alta Kruger, Marlene Johnson, Louise Swanepoel en Sarina Hechter.Agter: Freek Jonker, Jan Meyer, Jan Odendaal, Terry Houston, Burger Olivier, Charles Robertson, Wilfred Jurie en Johan Wagener. Teenwoordig, maar nie op die foto nie: Denise de Jager en Beulah Jonker.