Ladismith Polisie lê beslag op dwelms

Polisiebeamptes wys die dwelms wat gevind is.

Polisiebeamptes wys die dwelms wat gevind is.

Die Ladismith Polisie het beslag gelê op ‘n verskeidenheid dwelms en twee mans, een van die Paarl, in hegtenis geneem.

Die dwelms wat gevind is, sluit 20 plastieksakkies vol tik, vier tikstrooitjies en sewe Mandrax-tablette in.