Eerste sneeu van die winter op die Swartberge 06/08/2017 Die eerste wintersneeu het gisternag op die Swartberge buite Oudtshoorn se pieke geval. Foto: Liesel le Roux