Eerste hoekpen vir KKNK 2018 ingekap!

Colan Sylvester, burgemeester van die Groter Oudtshoorn, maak Dinsdagmiddag gereed om ’n tweede hamerhou te mik na die eerste hoekpen van die Netwerk 24-feeskafee op die grasperk langs die CP Nel Museum, terwyl (van links) JC Aucamp (bemarkingsbestuurder van Kunste Onbeperk),  Maurice Gelderbloem (administratiewe bestuurder van Kunste Onbeperk),  Linda Marques (programbestuurder van Kunste Onbeperk), Murray-Wayne Konnie (rampbestuurshoof van die Oudtshoorn Munisipaliteit) en Hugo Theart (waarnemende uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk) toekyk. Die rede vir die toeskouers se gelag is omdat die eerste hou effens skeef was!    Foto: Schalk le Roux