Die takbokke spring in Hoopstraat! 12/21/2017 Dié Kersliggies by die huis van Ingrid Badenhorst in Hoopstraat 22, Oudtshoorn – oorkant Laerskool Laurus – het die afgelope week heelwat verkeer saans na donker in dié straat veroorsaak! Foto: Liesel le Roux