CKI hou Algemene Jaarvergadering

Cape Karoo International, se Algemene Jaarvergadering is Dinsdag 25 November, by hul tak op Mosselbaai gehou. Jurie Klue (links) ontvang het die trofee vir die Beste Gemiddelde Realisasie per slagvolstruis vir die 2025 jaar, vanaf die voorsitter van Cape Karoo International, Johannes Delport (regs). Prof Theo Venter van die Noordwes Universiteit was die gasspreker by die geleentheid. Foto: Cobus Brink.