Alert Patrol skenk rugbyballe aan klub

Alert Patrol het verlede week ‘n aantal oefen- en wedstrydrugbyballe aan Oudtshoorn Rugbyklub geskenk. Dit was in reaksie op ’n versoek van die klub se nuwe aftrigter, Harry Coetzee. Op die foto is Abri Ferreira en William de Bruyn weerkante van Harry Coetzee en sy seun Adriaan wat ook by Oudtshoorn rugbyklub betrokke is. Foto verskaf