Sms’e

■Elke liewe dag staan daar ’n tou karre wat by die Weermagbasis moet ingaan. Dit frustreer die bestuurders asook ander verkeer en padgebruikers in Parkweg. Anoniem